Beluister de prachtige Afrikaanse versie van 'Be thou my vision'!
Een heel toffe uitvoering van het bekende lied 'Be thou my vision', door Oase uit Zuid-Afrika. Een versie zoals je 'm nog niet hebt gehoord: In het Afrikaans!
Here my toevlug
U is God van my hart
Niks maak meer saak nie
Slegs Heer U wil
Neem nou my gedagtes
Van oggend tot aand
Selfs as ek slaap
U nabyheid my lig
Wees u my wysheid
Die waarheid, die woord
Versoen met U godheid
Vir ewig gebind
U is my vader
En ek is U kind
U gees nou inwonend
En eenheid herstel
Praatmee